Sales Consultant

Centurion, Gauteng
Posted more than 30 days ago
Company:
Xtreme education
Company Description:
Xtreme Education is a educational company that teaches individuals to trade on the stock market. We take pride in our educational services and that's why we are determined to hiring exceptional canidates.
Contract Type:
Full Time
Experience Required:
1 year
Education Level:
Grade 12
Gender:
Any
Number of vacancies:
5

Job Description

Eksterne Verkoopsposisie – Centurion

Ons is op soek na gemotiveerde Verkoopskonsultante wat n passie het vir verkope om by ons aan te sluit binne ons eksterne verkoopsafdeling gebaseer in Centurion.

Primêre doelwitte sal wees om die interne verkoopspersoneel te ondersteun in die bywoning van afsprake met reeds bespreekte kliënte en verwerking van kliëntbestellings.



Postipe: Permanent

Salaris: Kan van R 5 500 + verdien (Sal in onderhoud bespreek word)



Kwalifikasies en vereistes:



• Eie vervoer (Motor) – vereiste

• Geldige bestuurslisensie

• Vorige Verkoops ondervinding - vereiste

• Bemarkingservaring

• Moet Engels en Afrikaans magtig wees

• Moet bereid wees om te reis



Kenmerke:



• Energieke persoon met n vriendlike persoonlikheid

• Vermoë om as deel van 'n span sowel as alleen te werk

• Moet onder druk kan werk

• Goeie kommunikasie vaardighede

• Goeie tydsbestuur