Onderwyser - Wiskunde-Natuur Wetenskap-Tegnologie (Gr.7 - Gr.9)

Brakpan, Gauteng, Gauteng
Posted 22 days ago
Company:
Sonneveld Akademie
Company Description:
Sonneveld Akademie is 'n onafhanklike Christelike hoofstroom privaatskool in Brakpan aan die Oosrand van JHB. * Gr.RRR tot Gr.12 * IEB * Klein klasse Elke dag is by ons opedag
Contract Type:
Full Time
Experience Required:
1 year
Education Level:
Grade 12
Gender:
Any
Number of vacancies:
1

Job Description

POSVEREISTE:
• Toepaslike onderwys-gekwalifiseerde kandidate.
• Verpligtend - Moet SARO (SACE) geregistreerd wees.
AANSOEKE MOET BESTAAN UIT:
• CV; Kwalifikasies; ID Dokument
• Meld ander vakke aan wat ook aangebied kan word.
• SARO – sertifikaat (SACE)

Related Searches