Elektroniese Tegnikus

Randfontein, Gauteng
Posted 8 days ago
Logo Owlwork Recruitment
Company:
Owlwork Recruitment
Company Description:
At Owlwork, we are passionate about connecting talented individuals with fulfilling opportunities. With our deep industry knowledge, personalized approach, and extensive network, we strive to make meaningful matches that propel careers and drive business success. Trust Owlwork to be your dedicated partner in navigating the ever-evolving job market and unlocking your true potential.
Contract Type:
Full Time
Experience Required:
1 year
Education Level:
Grade 12
Number of vacancies:
1

Job Description

Ons elektroniese eisemaatskappy in Randfontein is dringend op soek na 'n ervare Elektroniese Tegnikus om by ons span aan te sluit!

Vereistes:
Moet ervare wees in die herstel van televisies (krities belangrik).
Ervaring met ander elektroniese toestelle soos:
- Klanksisteme
- Kantoor-elektronika
- Witgoed (yskaste, wasmasjiene, ens.)
- Eie betroubare vervoer – jy sal soms kliënte moet besoek. Brandstof toelaag sal verskaf word in sulke gevalle.
- Selfstandig en akkuraat kan werk.

Salaris:
R8 000 per maand

Hierdie is ‘n dringende pos – indien jy oor die nodige ervaring beskik, moet asseblief nie uitstel nie! Stuur jou CV vandag nog na Owlwork Recruitment: [email protected]

Sluit aan by ons span en maak ‘n verskil!
#OwlworkOpportunity #Randfontein #ElektronieseTegnikus
Salary:
R 8 000,00 Monthly