Terrein Voorman

Blackheath, Kuils River, Western Cape
Posted 6 days ago
Company:
JDR Concrete Floors (Pty) Ltd
Company Description:
Ons spesialiseer in die gooi van betonvloere, skuur (grinding), "power floating" en sny van betonvloere.
Contract Type:
Full Time
Experience Required:
2 years
Education Level:
Grade 12
Number of vacancies:
1

Job Description

Verkieslik kennis/ondervinding van betonvloere en betonvloer werke.
Geldige bestuurslisensie
Woonagtig in Kuilsrivier/Brackenfell area
Moet in noue verband met ±15 werkers kan saamwerk
Moet kontakbare verwysings hê
Slegs CV kan gestuur word - geen oproepe

Related Searches