Instandhoudings Beampte

Pretoria, Gauteng
Posted 24 days ago
Company:
All Storage
Company Description:
We rent out Storage units to the public on a short or long term basis. We are a company with 4 branches in the Annlin, Wonderboom area in the Northern part of Pretoria. We are always looking for ways to expand and better our services to our clients, who are the most important part of this business
Contract Type:
Permanent
Experience Required:
3 to 4 years
Education Level:
Grade 12
Gender:
Male
Number of vacancies:
1

Job Description

Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n manspersoon wat ons instandhoudings afdeling kan help ondersteun. Energieke , gesonde persoon benodig met geldige bestuurderslisensie. ( kode 10 of 14 sal 'n pluspunt wees). Die geskikte kandidaat sal help met aankope, self ry met maatskappy voertuig tussen die takke in die omgewing. Toesig hou oor werkers en self ook herstelwerk moet kan doen. Basiese instandhouding kennis en iemand wat met sy hande wil en kan werk. Moet bereid wees om opdragte van bestuur uit te voer. 'n Hardwerkende eerlike en betroubare persoon met eie vervoer. Kriminele rekord sal nagegaan word en ons vereis 'n klaring sertifikaat van die SAP. SLUITINGSDATUM vir aansoeke is 30 April 2024. Stuur jou CV na [email protected] Indien jy nie van ons hoor binne 7dae na die sluitings datum nie - kan jy aan neem dat jou aansoek nie suksesvol was nie. Geen telefoniese onderhoude sal gevoer word nie.
Salary:
8.000,00 ZAR Monthly