Instandhoudings Beampte

Pretoria, Gauteng
Posted more than 30 days ago
Company:
All Storage
Company Description:
We rent out Storage units to the public on a short or long term basis. We are a company with 4 branches in the Annlin, Wonderboom area in the Northern part of Pretoria. We are always looking for ways to expand and better our services to our clients, who are the most important part of this business
Contract Type:
Full Time
Experience Required:
3 to 4 years
Education Level:
Grade 12
Number of vacancies:
1

Job Description

Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n manspersoon wat ons instandhoudings afdeling kan help ondersteun. Energieke , gesonde persoon benodig met geldige bestuurderslisensie. ( kode 10 of 14 sal 'n pluspunt wees). Die geskikte kandidaat sal help met aankope, self ry met maatskappy voertuig tussen die takke in die omgewing. Toesig hou oor werkers en self ook herstelwerk moet kan doen. Basiese instandhouding kennis en iemand wat met sy hande wil en kan werk. Moet bereid wees om opdragte van bestuur uit te voer. 'n Hardwerkende eerlike en betroubare persoon met eie vervoer. Kriminele rekord sal nagegaan word en ons vereis 'n klaring sertifikaat van die SAP. Stuur volledige CV na [email protected] SLUITINGSDATUM vir aansoeke is 30 September 2023. Indien jy nie van ons hoor binne 7dae na die sluitings datum nie - kan jy aan neem dat jou aansoek nie suksesvol was nie. Geen telefoniese onderhoude sal gevoer word nie.
Salary:
R 7 500,00 Monthly