Werktuigkundige
Bredasdorp, Western Cape
Posted more than 30 days ago
- Company:
- Hermanusheuwel
- Company Description:
- Gevetigde diverse gemende Boerdery naby Bredasdorp
- Contract Type:
- Full Time
- Experience Required:
- 3 to 4 years
- Education Level:
- Grade 12
- Number of vacancies:
- 1
Job Description
Jy moet op jou eie en ook in n span kan werk, jy gaan soms n projek en n span mense moet kan laat gebeur.
Minimum vereistes: matriek, 5 jaar werks ondervinding, motorlesensie.
Lui mense moet nie eens die ding antwoord nie. Jy moet lus wees vir werk dan kry jy n huis, werkvoertuig, en goeie selaris. Seisoen tyd kan dit laat raak jy moet nie bang wees vir laat werk, maar dit gaan darem nie heel jaar so rof nie.
The job listing you are looking for is no longer available. It may have expired or been closed after the position was filled. Please check our Available Jobs.