Onderwyser - Wiskunde-Natuur Wetenskap-Tegnologie (Gr.7 - Gr.9)
Brakpan, Gauteng, Gauteng
POSVEREISTE:
• Toepaslike onderwys-gekwalifiseerde kandidate.
• Verpligtend - Moet SARO (SACE) geregistreerd wees.
AANSOEKE MOET BESTAAN UIT:
• CV; Kwalifikasies; ID Dokument
• Meld ander vakke aan wat ook aangebied...