Location:
Elandsfontein, Gauteng
Contract Type:
Full Time
Experience Required:
2 years
Education Level:
Grade 12
Job Description
Ons benodig 'n jong hardwerkende man om in ons werks winkel te werk.
Take wat verrig moet word:
- Bande opsit en afhaal van rims/mags af
- Bande balanseer
- Band puncture reg maak
- Alignment op alle karre te kan doen
- Basiese "front suspension" reg maak dit sluit in shocks, brieke, disk skimming, rack ends, tyrod ends ens.
Moet n ry bewys he
Moet nie rook nie
Moet beskikbaar wees om 6 dae n week te werk.
Moet beskik van die nodige kennis om die genoemde takke te kan uitvoer.

Number of vacancies:
1
Company Description
Automotive retail of tyres and services related to mechanical and tyres - alignment -batteries and suspension fixing and diagnostic. Puncture fixing and disk skimming as well as mag repairs and brake shoes relining.
View Company Profile
ADVERTISEMENT
Similar Jobs to Werks winkel werker
ADVERTISEMENT
Related Searches