Ontvangsdame - Kaap
Cape Town, Western Cape
Posted today
- Company:
- Stepco Recruitment
- Company Description:
- We are a Recruiting Agency. Here to provide you with the best. Searching for the TOP and ensure that get hired.
- Contract Type:
- Full Time
- Experience Required:
- 3 to 4 years
- Education Level:
- Grade 12
- Number of vacancies:
- 1
Job Description
Cape Town
Afrikaans en Engels
Matriek met Wiskunde
Eie Vervoer
Vorige ervaring as 'n ontvangsdame of in kliëntediens is 'n pluspunt.
Uitstekende kommunikasievaardighede (mondelings en skriftelik).
Professionele en vriendelike houding
Goeie rekenaarvaardighede (MS Office, e-pos, basiese administratiewe stelsels).
Multitasking en organisasie
Probleemoplossingsvaardighede
Betroubaarheid en diskresie
Goeie tydsbestuur
- Salary:
- R 18 000,00 Monthly